’N MAN van Vanwyksvlei is Woensdag in die Carnarvon-streekhof 15 jaar tronkstraf opgelê vir die moord op sy lewensmaat verlede jaar op Kersdag. Dit kom nadat die gesinsgeweldvoorval op 25 Desember ...
DIE 33-jarige Pheral Bamberg is lewenslank tronk toe gepos vir die wrede moord op sy vrou Roylene Mondsinger (33). Op 3 November 2022 het die egpaar saam met vriende by hul huis in Carnarvon gekuier, ...