DIE polisie in die Wes-Kaap waarsku fietsryers om versigtig te wees ná rooftogte by die Lower Church Street-brug in Woodstock ...
’N MAN van De Rust met 13 vorige veroordelings, wat op drie aanklagte van verkragting skuldig bevind is, is verlede week in die Oudtshoorn-streekhof tronkstraf van 25 jaar opgelê. André Jansen (38) ...
’N MAN van Vanwyksvlei is Woensdag in die Carnarvon-streekhof 15 jaar tronkstraf opgelê vir die moord op sy lewensmaat verlede jaar op Kersdag. Dit kom nadat die gesinsgeweldvoorval op 25 Desember ...
DIE 33-jarige Pheral Bamberg is lewenslank tronk toe gepos vir die wrede moord op sy vrou Roylene Mondsinger (33). Op 3 November 2022 het die egpaar saam met vriende by hul huis in Carnarvon gekuier, ...
’N VEROORDEELDE moordenaar is vir lank tronk toe gestuur.Lyle Anthony, ’n lid van die Fast Guns-bende is Dinsdag in die ...
DRIE jaar korrektiewe toesig en ’n boete van R10 000, óf 12 maande gevangenis. Dit is die vonnisoplegging van Luther Heyens ...
DIE Bishop Lavis-polisie ondersoek ’n moordsaak nadat die verkoolde liggaam van ’n onbekende man Sondag gevind is.
Rhodes-universiteit onderskei homself die afgelope 120 jaar konsekwent met die aanbied van eersterangse akademiese programme en die lewering van grensverskuiwende navorsing van wêreldgehalte. Die ...
DIE vinnige reaksie van lede verbonde aan Philadelphia-polisie, het Vrydag 22 November gelei tot die arrestasie van die bestuurder en die herwinning van batterye en invertors ter waarde van duisende ...
Só sê JP Smith, mayco-lid vir veiligheid en sekuriteit, oor die voortslepende bende-oorlog in die area. Smith sê ’n ander kwessie wat dringende aandag nodig het, is die vorming van jeug bende-groepe ...
DIE jongste misdaadstatistieke wat Maandagmiddag vrygestel is, toon ’n afname in kriminele aktiwiteite in misdaad brandpunte regoor Kaapstad. Volgens JP Smith, mayco-lid vir veiligheid en sekuriteit, ...
NOG twee jongmanne het die naweek hul lewens, onderskeidelik in ’n steek- en skietvoorval, in Atlantis verloor.