THE ÅRE MURDERS op Netflix is ‘n moorddrama met ‘n “wie het dit gedoen?”-slenter. ‘n Man ontdek ‘n vrou se lyk wat aangery ...
AUTUMN DREAMS op Prime Video is ‘n soetsappige lolliepop. Daar’s baie sjokoladesous oor. En jy ruik sommer die roosblaartjies ...
Die bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Waterkamer, Benoit Le Roy, sê die waterstelsels van die meeste munisipaliteite regoor die land is op die rand van ‘n totale ineenstorting. Dit volg te midde ...
W-K uitvoermelkprodusente moet streng maatreëls nakom weens bek-en-klouseer ...
Die MK-party se hoofsweep, Mzwanele Manyi en die koukusleier, John Hlophe is volgens berigte in ‘n geskil gewikkel oor Hlophe se toespraak tydens die debat oor die staatsrede. Sommige lede van die ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump sê hy het ‘n lang telefoniese gesprek met die president van Rusland, Wladimir Poetin gevoer, waartydens hulle ooreengekom het om nou saam te werk om die oorlog ...
Die repatriasie-seremonie en gedenkdiens vir die Suid-Afrikaanse soldate wat in die Demokratiese Republiek die Kongo gesneuwel het, is tot vanaand sesuur toe uitgestel. Dit sou vanoggend by die ...
Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi sê daar is belowende planne om die bedryfsroetes van die Gautrein uit te brei. Lesufi sê dit behels onder meer roetes wat Soweto, Fourways, Lanseria, Mamelodi ...
President Cyril Ramaphosa sê dit is belangrik om as ‘n land te verenig te midde van wêreldwye spanning. Ramaphosa het in die parlement repliek gelewer op die tweedaagse debat oor sy staatsrede. Hy sê ...
President Cyril Ramaphosa sê die land se grondwet verbied enige onteiening van grond sonder vergoeding waar daar nie regverdige en billike gronde is nie. President Ramaphosa het repliek gelewer op die ...
Die Bankserv-Afrika Indeks van ekonomiese transaksies dui op ‘n styging van een komma sewe persent verlede jaar, teenoor die half persent inkrimping van die vorige jaar. Die Indeks gaan die waarde na ...
Staatsdiensvakbonde in die vakbondfederasie Fedusa het die regering se salarisaanbod van vyf komma vyf persent aanvaar. Die bedingingsraad het vakbonde 21 dae tyd gegee om met lede te beraadslaag oor ...