Ses was op pad na ouma en oupa, toe oorleef net een ná gru-ongeluk Die weer in jou streek Saterdag Lyk van vermiste boer van Mpumalanga ná 13 dae gevind Halfnaakte lyk langs treinspoor: G’n borgtog ...
Oud maar nog nie koud, dit is Margit Meyer-Rödenbeck se alter ego “Ouma” beslis. “Ouma is oppad” gooi sommer ’n swierige draai in die Oos-Kaap met een vertoning wat op Kariega en twee in Gqeberha ...
Ouma Bettie het in Pietersburg groot geword. Haar eerste liefde was Neels met wie sy van 1961 tot 1998 getroud was. Gedurende die tyd het sy deeltyds verpleeg en selfs by Unie Winkels gewerk.
Ondersoeke duur voort na die verdwyning van 'n ouma en haar kleindogter sedert 23 September in Montecatini Val di Cecina, ná die oorstroming van die Sterza-rivier, naby Pisa. Ongeveer 40 ...
n Kampuitstappie in die bos het in ’n tragedie ontaard toe ’n oupa en sy 12-jarige kleinseun deur sy oom dood aangetref is. ’n Kampuitstappie in die bos het in ’n tragedie ontaard toe ’n oupa en sy 12 ...