Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ben Schernick, direkteur van die Voedings- en Voedselsekerheidsalliansie van Namibië, wat sê mense moet ook geleer word watter kossoorte gesond en voedsaam is. Die ...
Veerkragtig, elasties, sterk, gehard, taai, geeskragtig. Dit is die woorde, na aanleiding van die Engelse woord “resilient”, wat Suid-Afrikaners dalk die beste kan beskryf.