’n Gesinsdrama speel af in ’n huis: die verhaal van ’n tragiese aand. Gisteraand het in Ornavasso, 'n munisipaliteit in die ...
Vaalweekblad het kort na Kegan Holl se geboorte vir die eerste keer oor hom berig. Hy was van geboorte baie siek en gereeld in en uit hospitale. Hy was maar net ‘n babatjie toe hy met brongiale longon ...
Die liggaam van Neo September (16) van Elsiesrivier het verlede week by Tsaarsbank in die Weskus Nasionale Park uitgespoel – ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
DIE akteurspaar Dean en Bianca Balie is ’n familielid ryker. Dean het Dinsdagoggend 7 Januarie die nuus op Facebook bekend ...
Verlede Woensdag het 'n tragedie die gemeenskap van Villa Ottone, 'n klein dorpie Gais, in Val Pusteria getref. 'n Sewejarige ...
DIE Port Shepstone-gemeenskap is geruk deur die voorval waarin ’n 18-jarige seun Sondagmiddag by Sea Park Beach vermis geraak het. Melodie Hermann, NSRI Shelly Beach duty controller, sê die seun het ...
GEORGE NUUS - Nadia Rossouw en haar jongste seun, Kian (10), was die afgelope paar jaar deur donker tye nadat hulle met Marfan-sindroom gediagnoseer is en albei ernstige operasies moes ondergaan.
Hy word oorleef deur sy vrou, Marion, seun Eben, skoondogter Nikkie, twee kleinkinders en sy susters, Petro Viljoen en Maryna Marks. Sy gedenkdiens sal in Januarie gehou word. Vaalweekblad se ...
HAARLEM EN UNIONDALE - ’n Saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer word deur die speurders in Uniondale ondersoek. Dit volg nadat ‘n 12-jarige seun na bewering op byekaste in Haarlem ...