Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
’n Agtjarige kon vanjaar vir die eerste keer skool bywoon, danksy die toegewyde pogings van Noord-Kaapse polisiebeamptes. Die Belmont-polisiekantoor se eenhede vir sigbare polisiëring en maatskaplike ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die uitnooikaartjies is gepos en die vere word reggepluk want D-dag is hier en inwoners en besoekers aan die Waterberg-streek kan regskuif vir ’n bielie van ’n Bosveldfees wanneer Die Pos ...
het sy besluit om haar droom te verwesenlik omdat die tyd reg was en sy die vryheid gehad het om dit te doen. “Ek het net aan hierdie droom vasgeklou en alles stap vir stap beplan,” sê sy. Een van die ...
Die Moslem Theological School was die eerste skool in Suid-Afrika wat Afrikaans as voertaal gebruik het en teen die 1840’s was Arabiese Afrikaans gevestig en is skryfoefeninge in Kaapse Afrikaans ...