Dit is nog ’n oulike en knuffelbare sagte speelding wat binnekort jou kind se nuwe beste vriend sal word. Dié kaboutertjie is propvol karakter en sal ... Food Lover’s Market help met die skep van ...
EK EN hierdie vrou is baie goeie vriende. Sy is in haar early 50’s en ek is in my laat 30’s. Sy is ’n weduwee. Haar man is seker so drie jaar gelede skielik dood. Hulle het nie enige kinders saam ...
Dis vir my belangrik dat kinders van ’n jong ouderdom moet besef dat hulle groot moet droom en hul drome moet najaag. ’n Goeie sportman of -vrou moenie huiwer om by ’n sportdag of aan ’n ...
Ek het deur al my hoërskooljare na hulle geluister ... Kirsty Watermeyer, ook ’n aanbieder, het Deon as ’n vriend en mentor beskryf en gesê: “Ek dink daar is baie min mense wat in radio gewerk het, ...
Persoonlik is ons heeltyd bekommerd oor al die mense rondom ons, ons gesinne, bure en onsself. Die Israeliese besettingsmagte (IOF) het verskeie kere per dag en nag my stad Ramallah, waar ek werk, en ...