EK EN hierdie vrou is baie goeie vriende. Sy is in haar early 50’s en ek is in my laat 30’s. Sy is ’n weduwee. Haar man is seker so drie jaar gelede skielik dood. Hulle het nie enige kinders saam ...
n Goeie sportman of -vrou moenie huiwer om by ’n sportdag of aan ’n kultuurgeleentheid ... Die Hoërskool Hopefield is soos my tweede huis en dis altyd lekker om huis toe te gaan. Mnr. Wehan en die ...