Die skoolhoofde van die Vallei se skole het briewe gerig aan die gemeenskap om elkeen te bedank vir hul bydrae en ondersteuning deur die jaar, asook ’n geseënde feestyd toe te wens. Dit is met ...
Die afgelope jaar het bewys dat landbou in Suid-Afrika steeds een van die land se mees veerkragtige sektore bly, maar nie sonder aansienlike uitdagings nie. Volgens Jolanda Andrag, hoofbedryfsbeampte ...
Dis vir my belangrik dat kinders van ’n jong ouderdom moet besef dat hulle groot moet droom en hul drome moet najaag. ’n Goeie sportman of -vrou moenie huiwer om by ’n sportdag of aan ’n ...
Liezl Rogers, ’n inwoner van Fisherstraat, Goodwood, het op Saterdag 30 November voor in haar erf rondgestaan – wat sy nie gereeld doen nie. Maar dié dag was anders. “Ek weet nie hoekom nie, maar iets ...
Laerskool Rapportryer het gereël vir pret en vroeë Kersvieringe by die skool waar hul leerders die dag voluit kon geniet met ‘n optrede, Reis deur die Wêreld. “Kersfees is ‘n tyd wanneer ...