MOKOPANE – Die bekende en geliefde egpaar Santie en Marco de Sousa, wat hul hele lewe al in Mokopane woon, groet die dorp op 20 Desember om hul vlerke te sprei. Die egpaar vertel dat hulle albei hul ...
“Daar was suksesstories, en dis absoluut so dat mense daaraan kan vasklou en aanhou om die regte dinge te doen,” sê die ...
’n Leerling aan die Gobabis Gymnasium Private Skool, wat met haar gemeenskapsprojek Namibia Little Learners Initiative (NNLI) vroeë kinderontwikkeling na weerlose, minderbevoorr As jy n aktiewe ...
EK EN hierdie vrou is baie goeie vriende. Sy is in haar early 50’s en ek is in my laat 30’s. Sy is ’n weduwee. Haar man is seker so drie jaar gelede skielik dood. Hulle het nie enige kinders saam ...
Dis vir my belangrik dat kinders van ’n jong ouderdom moet besef dat hulle groot moet droom en hul drome moet najaag. ’n Goeie sportman of -vrou moenie huiwer om by ’n sportdag of aan ’n ...
Ná jare van stygende misdaadsyfers is die afgelope twee kwartale se sigbare afname verblydend en goeie nuus vir alle Suid-Afrikaners – veral met die feesseisoen ... Sulke uitlatings stuur ʼn sterk ...