Theunis Victor, die staatmaker slangvanger van Modimolle, het verlede week weer tot ’n vrou se redding gekom toe sy ’n slang in haar slaapkamer gewaar het.
‘Mense wat graag uitdeel, ontvang altyd meer. Daar is ander wat suinig is en hulle word arm’ (Spreuke 11:24 NLV). 2) Deur aan ander mense se behoeftes te voldoen, is daar aan sy behoeftes voldoen.
“AS EK my oë toemaak, hoor ek nog my kind se geroep na my en ek sien voor my geestesoog hoe sy liggaam in stukkies opgesny word.” Só het Jerobejin van Wyk se mamma ... waar hy sy nek gebreek, sy lyk ...
n Egpaar is op Dinsdag 22 Oktober deur twee verskillende diewe in Kusweg, Strand, van hul halssnoere beroof. Die klaer het voor in sy motor gesit terwyl sy vrou op die agtersitplek was met die venster ...
Hulle het tot die gevolgtrekking gekom dat sy eerder ‘n senuwee-ineenstorting gehad het en hulle het haar op anti-depressante gesit ... waar sy bygestaan ??kon word. Haar vriendin, Celestine ...