Die Wilgefontein Geloftefees vind plaas vanuit die NG Kerksaal in Greylingstad. Verrigtinge begin om 09:30 en sal ‘n erediens gelei deur Bennie Marais, ‘n Feesreede gelei deur Ernst Roets asook ...
DIE matriekeindeksamen het gister ten einde gekom. Van die laaste vraestelle was Afrikaans Vraestel 2 en Landboubestuurspraktyke. Volgens matrieks aan die Sekondêre Skool Langeberg op Robertson was ...
Die Suid-Afrikaanse musikant Jan Bloukaas stel Vrydag sy laaste album vry. Hier is waar jy die première kan kyk. Facebook/ Screenshot Suid-Afrikaners staan al sedert 2022 bankvas agter Jean du ...
hul tyd op die groen gras in die magical venue kon geniet. Behalwe die perde wat op die baan galop het, tydens die polo-games, kon dié teenwoordig, hulself afkoel met lekker gin en bubbly tastings wat ...
Dis amper Desember, maar nie almal beplan om ver te reis nie. Die goeie nuus is dat daar heerlike daguitstappies binne ’n kort afstand van jou huis vir jou en jou gesin is. Geniet ’n dag van avontuur, ...
Die stadsbestuurder van die metro, Johan Mettler, het die gebied verlede Vrydag as ʼn gemeenskapsdistrik-opheffingsprogram goedgekeur ... ʼn veilige hawe vir oud en jonk sal wees waar hulle kan ontspan ...
Delmas se Bybeljoernaal-vriendinne het op 2 November in die saal van die NG Kerk Moedergemeente bymekaargekom. Daar was om 08:30 afgeskop met koffie- en tee waarna die aanbieder, Nitzi van ...