Die skrywer en storieverteller Elias P. Nel skryf oor hoe Afrikaans in Boesmanland gepraat word en deel sy besondere verwerking van Psalm 8. Die Boesmanland is ’n ongenaakbare streek met droë vaal ...