Die voormalige misdaadintelligensiehoof van die Wes-Kaap, genl.maj. Mzwandile Tiyo, het ’n appèl teen sy afdanking in Augustus gewen.