DIE polisie in die Wes-Kaap waarsku fietsryers om versigtig te wees ná rooftogte by die Lower Church Street-brug in Woodstock ...
’N VEROORDEELDE moordenaar is vir lank tronk toe gestuur.Lyle Anthony, ’n lid van die Fast Guns-bende is Dinsdag in die ...
DRIE jaar korrektiewe toesig en ’n boete van R10 000, óf 12 maande gevangenis. Dit is die vonnisoplegging van Luther Heyens ...
DIE Bishop Lavis-polisie ondersoek ’n moordsaak nadat die verkoolde liggaam van ’n onbekende man Sondag gevind is.
’N MAN van Vanwyksvlei is Woensdag in die Carnarvon-streekhof 15 jaar tronkstraf opgelê vir die moord op sy lewensmaat verlede jaar op Kersdag. Dit kom nadat die gesinsgeweldvoorval op 25 Desember ...
’N MAN van De Rust met 13 vorige veroordelings, wat op drie aanklagte van verkragting skuldig bevind is, is verlede week in die Oudtshoorn-streekhof tronkstraf van 25 jaar opgelê. André Jansen (38) ...
NOG twee jongmanne het die naweek hul lewens, onderskeidelik in ’n steek- en skietvoorval, in Atlantis verloor.
DIE 33-jarige Pheral Bamberg is lewenslank tronk toe gepos vir die wrede moord op sy vrou Roylene Mondsinger (33). Op 3 November 2022 het die egpaar saam met vriende by hul huis in Carnarvon gekuier, ...
’N JONG VROU van Mitchells Plain wat ’n jongman van dié area na bewering doodgesteek het, verskyn weer volgende week in die ...
DIE vinnige reaksie van lede verbonde aan Philadelphia-polisie, het Vrydag 22 November gelei tot die arrestasie van die ...
DIE Wes-Kaapse regering het 2024 Fees Padveiligheidsveldtog amptelik op 22 November by die Moorreesburg-weegbrug afgeskop.
’N VROULIKE motoris is vandeesweek geboei nadat sy twee swart verkeersbeamptes ’n rassistiese uitlating toegesnou het.