Abraham Cloete sukkel voort op sy plaas in die Sandveld ná sy vrou se dood. Sy dogter kom help hom na haar terugkeer uit Kaapstad, waar sy gekwalifiseer het as verpleegster. Dit is ‘n laat ...
Hugh Jackman het in 2022 ‘n rolprent gemaak om weg te breek van sy woeste rolprentbeeld met die staalkloue. Dis ‘n intieme ...
Die branddiens van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê hy het in samewerking met CapeNature en verskeie grondspanne die brand by Ceres redelik ingeperk. Die brand het bo die tolhuis op die ...
Die Aartsbiskop van Kaapstad, Thabo Makgoba, het ‘n paneel van drie lede aangestel om die Anglikaanse Kerk in Suid-Afrika se hantering van klagtes oor mishandeling te hersien. Die paneel bestaan uit ...
Eskom sê die meeste van sy voorafbetaalde elektrisiteitskliënte het hul meters teen Junie vanjaar opgedateer. Vandag is Eskom se sperdatum vir die herkodering van kragmeters landwyd. Eskom sê ...
Veertien onwettige myners het laasnag uit skag tien by die Stilfonteinmyn in Noordwes gekom. Dié skag is verbind met skag elf. Een van die myners is ‘n 14-jarige. Die nasionale polisiewoordvoerder, ...
Vervolgens ‘n opsomming van die dag se vernaamste nuusgebeure.. Huldeblyke word uit verskeie oorde gelewer vir die ontslape digter, skrywer en kunstenaar, Breyten Breytenbach. Breytenbach is vanoggend ...
Die Springbokflank, Pieter-Steph du Toit is gisteraand in Monaco aangewys as Wêreldrugby se Speler van die Jaar. Dit is die tweede keer dat hy dié gesogte toekenning inpalm. Hy het sy mede-Bokke, Eben ...
Kliënte wat nie hul kragmeters teen die einde van vandag opgegradeer het nie, sal van môre af nie toegang hê tot voorafbetaalde elektrisiteit nie. Vandag is Eskom se spertyd om die meters regoor die ...
Die digter, skrywer en kunstenaar Breyten Breytenbach is vanoggend in Parys in Frankryk in die ouderdom van 85 dood. Breytenbach was ook bekend as aktivis en uitgesproke kritikus van apartheid, en is ...
Veiligheid is verskerp by verskeie Eskom-kantore in Soweto in Johannesburg. Dit volg na berigte dat misdaadsindikate onwettige kragbewyse verkoop en voorafbetaalde meters aan van Eskom se klante ...
‘n Gay paartjie en hulle dogtertjie besluit om ‘n naweek in ‘n houthut in die bosse te gaan uitspan. Alles verloop rustig, tot daar ‘n klop aan die deur is ...