Dis moeilik om te glo, maar die vleuel Canan Moodie sal komende Saterdag in sy 50ste wedstryd vir die Vodacom Bulls uitdraf wanneer die span in Kaapstad vir hul Vodacom United Rugbykampioenskap-stryd ...
Kaapstad, Wes-Kaap - Die Wes-Kaapse polisiebestuur sê die polisie in die provinsie het op meer as 1 200 onwettige vuurwapens in die vorige finansiële jaar beslag gelê.
is 'n dubbelmedium ko-ed skool wat oor die afgelope 40 jaar gegroei het tot ’n leier in die Wes-Kaap en ’n baken van uitnemendheid. Hul uitstekende uitslae is reeds opgeteken en hulle is weer een van ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Jesus sê sy taak was om God se genadejaar vir die gebrokenes aan te kondig. Die genadejaar verwys na wat in die wet geskryf is. Elke 50 jaar is grond teruggegee aan mense wat dit verloor het, slawe is ...
DIE Oos-Kaapse polisie se Anti-Gang Unit, het hulle hande vol met ontvoerings wat nou oral in die provinsie kop uitsteek. Twee mense is binne 12 uur in twee onderskeie voorvalle ontvoer. Volgens kapt.