Kinders kon ook ‘n skaap en kalfies vryf en voer. Die kinders, onderwysers, ouers en selfs ‘n paar ouma’s en oupa’s het die dag geniet.