Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
TRONKSTRAF van 52 jaar is Donderdag deur die Mothibistad-streekhof aan die 28-jarige Thabang Lesenyeho opgelê vir veelvuldige aanklagte ... Die provinsiale kommissaris van die Noord-Kaap, lt.-genl.
Saldanha, Wes-Kaap - Die Hooggeregshof het 'n inspeksie in Saldanha uitgevoer op die toneel waar die sesjarige Joshlin Smith in Februarie 2024 vermoedelik verdwyn het. Haar verdwyning het opnuut ...
Aan die voet van Vlaeberg met Tafelberg majestueus in die agtergrond, lê een van Suid-Afrika se mees ikoniese woonbuurte. Die Bo-Kaap, met sy klipstrate en helder geverfde huise ... Maar wat ons nooit ...
n Reënbui is egter nie die enigste probleem van motorbestuurders in die stad nie. Daar is ook diegene wat blykbaar hul motors op dagga laat loop en die uitlaatgasse in die kajuit loslaat. Dié mense ry ...
’n Agtjarige kon vanjaar vir die eerste keer skool bywoon, danksy die toegewyde pogings van Noord-Kaapse polisiebeamptes. Die Belmont-polisiekantoor se eenhede vir sigbare polisiëring en maatskaplike ...
Die uitnooikaartjies is gepos en die vere word reggepluk want D-dag is hier en inwoners en besoekers aan die Waterberg-streek kan regskuif vir ’n bielie van ’n Bosveldfees wanneer Die Pos ...