DIE antwoord van ’n gr. 3-leerder op ’n vraag oor wat hy eendag wil doen, skets ’n grusame prentjie van die omstandighede waarin hy grootword. Só vertel Vanessa le Roux, stigter van Parents for Equal ...