EK EN hierdie vrou is baie goeie vriende. Sy is in haar early 50’s en ek is in my laat 30’s. Sy is ’n weduwee. Haar man is seker so drie jaar gelede skielik dood. Hulle het nie enige kinders saam ...