VANDERBIJLPARK – Atletiek Vaaldriehoek (AVT) se atlete het hul teenwoordigheid tydens die pasafgelope SA Klubkampioenskap in Bloemfontein laat geld. Hiernaas is van die atlete wat daar ...
An illustration of a magnifying glass. An illustration of a magnifying glass.
Die skoolhoofde van die Vallei se skole het briewe gerig aan die gemeenskap om elkeen te bedank vir hul bydrae en ondersteuning deur die jaar, asook ’n geseënde feestyd toe te wens. Dit is met ...
Dis vir my belangrik dat kinders van ’n jong ouderdom moet besef dat hulle groot moet droom en hul drome moet najaag. ’n Goeie sportman of -vrou moenie huiwer om by ’n sportdag of aan ’n ...
“Ons het daarin geslaag om ons afhanklikheid van die binnelandse mark effens te verminder.” Verder het goeie reënval in sekere dele van die land hoop gebring. “Hoewel nie alle gebiede goeie reën gehad ...
’N SENIOR burger van Pacaltsdorp wat die afgelope twee dekades sy huis in die feestyd ywerig met Kersliggies versier en sodoende die gees van die feestyd na sy bure bring, se vreugdevolle tradisie is ...
Lukas 1:54-55: ... deur te dink aan sy beloftes van ontferming soos Hy dit toegesê het aan ons voorvaders, aan Abraham en sy nageslag tot in ewigheid. ‘Genade onbeskryflik groot’ (Amazing grace) is ...
Celeste Loots, wat vir haarself naam gemaak het in die Showmax-reekse 'Trompoppie' en 'Wyfie', het nou haar sepie-debuut as 'Hanli Spies' gemaak. Verskaf/ kykNET Celeste Loots, wat vir ...
Die afgelope jaar was ’n uitdagende, dog insiggewende tyd vir die Suid-Afrikaanse landbousektor. Stefan Oberholzer, besturende direkteur van OVK, het met OFM Agri gepraat oor die struikelblokke en ...
Liezl Rogers, ’n inwoner van Fisherstraat, Goodwood, het op Saterdag 30 November voor in haar erf rondgestaan – wat sy nie gereeld doen nie. Maar dié dag was anders. “Ek weet nie hoekom nie, maar iets ...