VANDERBIJLPARK – Atletiek Vaaldriehoek (AVT) se atlete het hul teenwoordigheid tydens die pasafgelope SA Klubkampioenskap in Bloemfontein laat geld. Hiernaas is van die atlete wat daar ...
EK EN hierdie vrou is baie goeie vriende. Sy is in haar early 50’s en ek is in my laat 30’s. Sy is ’n weduwee. Haar man is seker so drie jaar gelede skielik dood. Hulle het nie enige kinders saam ...
Dis vir my belangrik dat kinders van ’n jong ouderdom moet besef dat hulle groot moet droom en hul drome moet najaag. ’n Goeie sportman of -vrou moenie huiwer om by ’n sportdag of aan ’n ...
Met Swanepoel se terugkeer het hy die slang, ’n volwasse mannetjie wat bykans 2 m lank is, agter ’n blompot gekry. “Daar was ’n besering aan die slang se stert wat daarop dui dat die slang ...