Desperaatheid, wanhoop, ontnugtering. Dit is die emosies wat oorheers wanneer ’n mens noodgedwonge die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal in Kimberley betree. Hoewel ’n mens al voorheen talle bangmaak ...
AfriForum se Middelburgtak het die afgelope naweek honderde liters water by die Vergeet My Nie-aftreeoord afgelaai nadat die bejaarde inwoners ná 52 uur steeds sonder water gesit het. Die oord het ...
‘Mense wat graag uitdeel, ontvang altyd meer. Daar is ander wat suinig is en hulle word arm’ (Spreuke 11:24 NLV). 2) Deur aan ander mense se behoeftes te voldoen, is daar aan sy behoeftes voldoen.
“AS EK my oë toemaak, hoor ek nog my kind se geroep na my en ek sien voor my geestesoog hoe sy liggaam in stukkies opgesny word.” Só het Jerobejin van Wyk se mamma ... waar hy sy nek gebreek, sy lyk ...
Sowat N$3,5 miljard uit vanjaar se Sacu-inkomste en ongeveer N$2 miljard uit volgende jaar s’n, gaan in ‘n delgingsfonds opsy gesit word sodat die land twee-derdes van dié Eurobond kan aflos. Volgens ...
daarom word daar verwag dat [dit] afgehandel sal word,” het Mutorwa gesê. Hy het bygevoeg: “’n Bedrag van N$6,8 miljoen sal opsy gesit word om die opleidingstekorte van die ondersoekers te takel.