Grobler is op 3 Januarie vanuit die AGS Kerk in Steelpoort ter ruste gelê. Ingrid se begrafnisbrief is tydens die diens deur past. Johan Venter voorgelees. “Jy het tot die einde ons kinders se ...
“Moet tog nie ’n klag gaan lê nie. Dit sal ’n groot skande vir die kerk beteken.” Só het ’n hoofpastoor na bewering aan ’n ma gesê wie se tienjarige seun glo verlede Sondag deur ’n profeet van die AGS ...