DIE opposisie in die Wes-Kaapse parlement beweer die provinsiale onderwysdepartement (WKOD) minag leerders en onnies se ...
INWONERS van Bell­ville-Suid dink die Stad Kaapstad vat te lank om hulle asbesdakke te vervang. ’n Projek om asbesdakke met ...
DIE Kunste Onbeperk het ’n splinternuwe voorsitter en dit is niemand anders nie as die bekwame Christo van der Rheede. Die voormalige skoolhoof en onderwyser is tans die uitvoerende hoof van die FW de ...
DAAR is ’n meisie wat ek in die geheim sien en haar mense weet nie daarvan nie. Sy bly saam met ’n outjie en hulle het ’n ...
DIE man wat na bewering laasweek ’n bomdreigement in die Bellville-middestad gemaak het, sal vir nog ’n naweek in die mang lê. Ferdinand “Ferdi” Fortuin van Mamre het Maandag by die ...
BEDROEFDE familie, vriende en mede-sokkerspelers het Saterdag in groot getalle opgedaag om die vermoorde Dehaino Bester (15) ’n laaste keer te groet. Dié ontslape jongman se besigtiging was sy ma se ...
Vandag is Chris October die direkteur van afrigting van die Kraaifontein Rugbyklub. Sy loopbaan het begin toe hy as jong ...
BINNEGEVEGTE vir leierskap, revenge en turf is glo van die hoofoor­sake hoekom trigger-happy gangsters in gemeenskappe ...
’N JONG VROU van Mitchells Plain wat ’n jongman van dié area na bewering doodgesteek het, verskyn weer volgende week in die ...
CHILD Welfare South Africa, ’n organisasie sonder winsmotief (NPO) in Mamre, se doel is om maatskaplike dienste te lewer aan ...
’N VROULIKE motoris is vandeesweek geboei nadat sy twee swart verkeersbeamptes ’n rassistiese uitlating toegesnou het.
GELOWIGES oor die Kaap heen is besig om planne te beraam om WorldPride 2028 in sy spore te stuit. Eerw. Oscar Bougardt van ...