Abraham Cloete sukkel voort op sy plaas in die Sandveld ná sy vrou se dood. Sy dogter kom help hom na haar terugkeer uit Kaapstad, waar sy gekwalifiseer het as verpleegster. Dit is ‘n laat ...
‘n Effense verbetering in misdaadstatistiek, maar geweld teen kinders neem toe. Vrystaat Landbou geskok oor die voorgestelde reuse kragtariefverhoging. Die brand buite Ceres is geblus.
Hugh Jackman het in 2022 ‘n rolprent gemaak om weg te breek van sy woeste rolprentbeeld met die staalkloue. Dis ‘n intieme ...
Die branddiens van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê hy het in samewerking met CapeNature en verskeie grondspanne die brand by Ceres redelik ingeperk. Die brand het bo die tolhuis op die ...
Die Britse akteur, John Hurt, wat bekend was vir sy vertolking in rolprente soos Elephant Man en Harry Potter is ná ‘n kankerstryd oorlede. Hy was 77 jaar oud. Hy het in meer as 200 rolprente en ...
Die parlement se Grondwetlike en Regsdienste-kantoor sê die komitee oor Justisie het die bevoegdheid om die Wes-Kaapse Regterpresident, John Hlophe, se staat van beskuldiging te hanteer. Die parlement ...
Die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, sê die aantal nuwe Covid-19-gevalle het die laaste sewe dae ‘n bemoedigende afwaartse neiging getoon. Hospitaaltoelatings het in dié tydperk met 10 persent ...
Die Aartsbiskop van Kaapstad, Thabo Makgoba, het ‘n paneel van drie lede aangestel om die Anglikaanse Kerk in Suid-Afrika se hantering van klagtes oor mishandeling te hersien. Die paneel bestaan uit ...
Eskom sê die meeste van sy voorafbetaalde elektrisiteitskliënte het hul meters teen Junie vanjaar opgedateer. Vandag is Eskom se sperdatum vir die herkodering van kragmeters landwyd. Eskom sê ...
Die dodetal weens Covid-19 verwante oorsake het die 50-duisend kerf verbygesteek nadat daar in die afgelope 24-uur siklus 84 sterftes bevestig is. Dit bring die kumulatiewe dodetal op ...
Veertien onwettige myners het laasnag uit skag tien by die Stilfonteinmyn in Noordwes gekom. Dié skag is verbind met skag elf. Een van die myners is ‘n 14-jarige. Die nasionale polisiewoordvoerder, ...
Die ATKV sê nadat Adam Small Kaaps gebruik het in sy tweede digbundel Sê Sjibbolet, kon niemand meer beweer dat Kaaps ‘n mindere taalvariant was nie. Die organsisasie se bestuurshoof, Japie Gouws het ...