AUTUMN DREAMS op Prime Video is ‘n soetsappige lolliepop. Daar’s baie sjokoladesous oor. En jy ruik sommer die roosblaartjies ...
THE ÅRE MURDERS op Netflix is ‘n moorddrama met ‘n “wie het dit gedoen?”-slenter. ‘n Man ontdek ‘n vrou se lyk wat aangery ...
Die bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Waterkamer, Benoit Le Roy, sê die waterstelsels van die meeste munisipaliteite regoor die land is op die rand van ‘n totale ineenstorting. Dit volg te midde ...
Die voormalige minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, het aan die staatskapingskommissie gesê dat sy tien jaar gelede vir Ajay Gupta ontmoet het toe sy LUR vir Finansies was. Brown sê sy het ...
Dr. Dirk Strydom van Graan SA gesels met Gustav Greyling oor klagtes van mieliepap wat vanjaar nie reg kook nie.
President Cyril Ramaphosa sal later vanoggend die hoofspreker wees tydens ‘n virtuele geleentheid om Erfenisdag te vier. Erfenismaand word vanjaar toegewy aan drie vroue wat as lewende erfenisskatte ...
Die Nasionale Vergadering hou vandag ‘n dringende debat oor die dood van 14 lede van die Suid-Afrikaanse weermag in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die spesiale sitting is geskeduleer omdat dit ...
Ons bly in 'n wonderlike land, en daar is 'n toekoms vir ons almal, ons moet net nie kleinlik wees nie. – Cameron van den Burgh. Sit die potjie op die vuur. Braai die ui en spek. Voeg die res by, en ...
THE BRUTALIST is ‘n brutale rolprent wat moontlik met ál die Oscars sal wegstap. Dit is veronderstel om op die waarheid ...
Plaas uie en wortel onder in oondpan of swart skottel. Sit lamsnek in pot. Strooi knoffel, speserye, roosmaryn en sout en peper oor. Voeg die water by. Bak in oond teen 160 grade vir 2½ tot 3 ure.
Die MK-party se hoofsweep, Mzwanele Manyi en die koukusleier, John Hlophe is volgens berigte in ‘n geskil gewikkel oor Hlophe se toespraak tydens die debat oor die staatsrede. Sommige lede van die ...
DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY van Chris Barnard het as ʼn hoorspel, en later as verhoogstuk begin. Katinka Heyns se seun, Simon Barnard, het sy pa se teks as draaiboek verwerk, wat nou in 2016 afspeel ...