Vier skole in die Moot is selfoonvry vir leerders verklaar. Hoër Tegniese Skool John Vorster, die Gereformeerde Skool Dirk Postma, Hoërskool Oos-Moot en Hoërskool Wonderboom het onlangs ...