In Die storie van Afrikaans (W.A.M. Carstens, E.H. Raidt, Protea Boekhuis 2019) staan daar: “Dit is variasie op grond van historiese oorwegings en dit word gebruik om ...
Alba Vorster van Parkrand, ook bekend as Alba V, laat nie gras onder haar voete groei nie as dit by haar musiekloopbaan kom. Die 16-jarige musikant het onlangs ‘n nuwe liedjie, Straatlig, vrygestel.
Inwoners by die Nigel Tuiste vir Bejaardes se feesseisoen bederf het reeds in November begin. Op 19 November het Leon en Retha Goosen die inwoners bederf met Kerssang asook ‘n Kersdiens. Die ...